| |
 |
|
Dr Joekie Laas
h
Dr. Joekie Laas is
predikant sedert 1990 en het Benoni
en Olifantshoek bedien. Hy is nou
reeds vir die 9de jaar by Waverley Oos
betrokke. Hy is getroud met Mari en hulle
het twee kinders, Jurgens (11) en Carlie
(10).
Sy stokperdjies sluit die
vierman vergadering Vrydagoggende by Silver
Lakes in en hy het die laaste tyd ook ontpop
as ‘’n ywerige fietsryer. In die winter
doen hy moeite om biltong in die hande te
kry deur self te gaan |
|
|
|
|
deur self te gaan kyk
of dit nog iewers lewendig rondloop.
Hy glo aan ’n
gebalanseerde lewenstyl, maar die kern
van sy lewe is Christus self. Daar is
so baie tekste en preke wat deur sy kop
maal, maar Hebr. 10:36 is vir Joekie
baie spesiaal. Sy droom is dat Waverley
oos sy visie in elke lidmaat se hart,
verstand en hande gestalte kry.
Waverley Oos moet konstant in getalle en
in geloofsdiepte groei
Kontak
Trumper straat 900
Tel: (012) 332-0923
Sel: 083-258-2668
e-pos:joekie@ngwaverleyoos.co.za
|
 |
|
 |
|
Ds Jacques Myburgh |
|
Ds. Jacques Myburgh is
predikant in Waverley Oos vanaf Januarie
2008. Hy is getroud met Liesl, ‘’n
nderwyseres en hulle het twee kinders,
Karlie (7) en Janie (1).
Hy is baie lief vir
sport. Hy draf graag en kan veral vroeg
soggens in Waverley se strate gesien word.
Hy speel ook gholf en hou van stap. Lees is
ook ‘’n stokperdjie, saam met kampeer en die
buitelewe. Sy gunsteling
vakansieplek is Jeffreysbaai en daar
rondom Knysna. Die bosveld en Namibië
is ook trekpleisters. |
|
|
Sefanja 3:17 beteken
vir Jacques baie. Hy droom van ’n
gemeente wat soos een groot familie
saamkuier en mekaar se seer en blydskap
met oorgawe dra. As dit kan gebeur en
die omgee binne die gemeente kerngesond
is, sal ons as gemeente se fontein
oorloop en sal ons ook buite die
gemeente tot seën wees.
Kontak
Cunninghamlaan 1319
Tel: (012) 332-2074
Sel: 082-575-8216
e-pos:jacques@ngwaverleyoos.co.za
|
 |
| |
|
Jeugwerker: |
Willem Pretorius
Tel: 072 252 5453
E-Pos:
willempretorius12@gmail.com
|
|
| |
|
|
|
Kerkkantoor:
|
Die kerkkantoor is geleë in die
huis langs die kerkgebou in
Dickensonlaan. Die sekretaresse,
Nolene Theron, is van Maandag
tot Donderdag van 09:00 tot
11:00 en Vrydae van 09:00 tot
10:00 daar.
Die kantoor telefoonnommer is
(012) 332 1951.
e-pos:
admin@ngwaverleyoos.co.za |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
Sekretaresse |
Nolene Theron
Tel: 012 332 1951
Faks: 012 332 3181
E-pos:
admin@ngwaverleyoos.co.za
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
Uitvoerende en Finansiële
Beampte: |
Miranda Lange
Tel: 012 332 1951
Faks: 012 332 3181
E-pos:
Finansies@ngwaverleyoos.co.za
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
Orrelis: |
Johan Rall
Sel: 082 778 5597 |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
Die gemeente
leiers is |
Voorsitter
Kerkraad
Derik de Beer
(012) 332 0643
ddebeer@glmi.co.za
Leier Ouderling
Hennie Kruger
(012) 567 3455
Leier Diaken
Frans Clase
(012) 332 3732
frans.clase@za.saabgroup.com |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
Kerkposadres:
|
NG Waverley-Oos
Posbus 31138
TOTIUSDAL
0134 |
|
| |
|
|
| |
|
|
Koster |
Jan Barnard
Sel 082 440 2766. |
|
| |
|
|
|